Veilig in Portomarin
2023年10月10日, スペイン ⋅ ☁️ 26 °CDit was ‘n lekker stapdag van 22 km meestal deur die plase met antieke klipkrale. Daar was selfs tyd vir ‘n feestelike sangria langs pad. Ons moet nou eers gewoond raak aan soveel pelgrims op dieもっと詳しく