Veilig in Portomarin
10 de outubro de 2023, Espanha ⋅ ☁️ 26 °CDit was ‘n lekker stapdag van 22 km meestal deur die plase met antieke klipkrale. Daar was selfs tyd vir ‘n feestelike sangria langs pad. Ons moet nou eers gewoond raak aan soveel pelgrims op dieLeia mais