Ponferrada
2023年10月5日, スペイン ⋅ 🌙 18 °CDit was ‘n mooi stapdag met ‘n kronkelroete wat in die berge begin het en oor Molinaseca se Middeleeuse brug tot in die stad Ponferrada gelei het. Hier het ons die Tempelridderkasteel besoek enもっと詳しく
Dit was ‘n mooi stapdag met ‘n kronkelroete wat in die berge begin het en oor Molinaseca se Middeleeuse brug tot in die stad Ponferrada gelei het. Hier het ons die Tempelridderkasteel besoek enもっと詳しく
Die eerste deel van vandag se 24 km-Camino lei ons langs die Sil-rivier en dan uit die stad. Die roete is meestal plat, met twee kort opdraandes aan die einde van die dag. In die tweede helfde van dieもっと詳しく
Ons het almal veilig in die geskiedkundige juweel van ‘n stad op die Camino de Santiago aangekom. Middeleeus en imposant! Die eerste sowat 12 km tot hier was maklik met ‘n gesellige wynproe-stopもっと詳しく
‘n 21-km dag wat beloof het om taai te wees, was tot dusver ‘n hoogtepunt. Die geleidelike opdraand heeldag was heeltemal gerieflik. Die natuur wonderskoon en Las Herrerias prentjiemooi.もっと詳しく
Vandag het ons in die eerste 7 km sowat 600 meter geklim. En die bulte het eenvoudig nie opgehou nie! Ons het ook deur die 100 km grens gebreek en die provinsie van Galisië betree. Bo-op die berg isもっと詳しく
Vandag se roete is die langste van die toer (27 km!), maar gelukkig meestal afdraand behalwe vir een bult soos jy Triacastela verlaat. Vanaand se bestemming, Sarria, is een van die besigste dorpe opもっと詳しく
Veilig in Sarria! Bergaf heeldag het die knieë behoorlik laat les opsê en die sogenaamde ‘lastige’ bulte hier en daar op vandag se roete is vinnig herdoop na ‘lasterlike’ bulte, veral náもっと詳しく
Van vandag af moet ons elke dag twee stempels in ons pelgrimspaspoort kry tot in Santiago. Ons is al meer as halfpad! Van hier af is die Camino besiger met meer koffiewinkels langs die pad, maar disもっと詳しく
Dit was ‘n lekker stapdag van 22 km meestal deur die plase met antieke klipkrale. Daar was selfs tyd vir ‘n feestelike sangria langs pad. Ons moet nou eers gewoond raak aan soveel pelgrims op dieもっと詳しく