Dag 8: Portomarin toe!
October 10, 2023 in Spain ⋅ 🌙 15 °CVan vandag af moet ons elke dag twee stempels in ons pelgrimspaspoort kry tot in Santiago. Ons is al meer as halfpad! Van hier af is die Camino besiger met meer koffiewinkels langs die pad, maar disRead more
Traveler Hoe laat het julle in Sarria weggeval vanoggend asb?
Traveler Hi Erika. Die laaste lede van die groep het so 8h weggetrek, want die son kom eers na 8h op.