Leon to Villadangos del Paramo
14. Mai 2022 in Spanien ⋅ ☁️ 19 °C21km - vandag se stap voel soos die slegte deel van Woodstock in CT vir die eerste 10km. Ek sien mooi graferings in brons in n vuil muur, dadelik nuuskierig gaan loer ek nader. Dit lyk bekend. VliegWeiterlesen
Reisender hello Alta.... sterkte met die aanstap..... t Iris
Reisender Dankie tannie 💛
Reisender hoeveel kilos loop jy Alta. Geniet💕
Reisender Ek doen van nou af nie meer as 23/25km nie. Het n harde les geleer om te probeer jaag 😊