Leon to Villadangos del Paramo
14 мая 2022 г., Испания ⋅ ☁️ 19 °C21km - vandag se stap voel soos die slegte deel van Woodstock in CT vir die eerste 10km. Ek sien mooi graferings in brons in n vuil muur, dadelik nuuskierig gaan loer ek nader. Dit lyk bekend. VliegЧитать далее
Путешественник hello Alta.... sterkte met die aanstap..... t Iris
Путешественник Dankie tannie 💛
Путешественник hoeveel kilos loop jy Alta. Geniet💕
Путешественник Ek doen van nou af nie meer as 23/25km nie. Het n harde les geleer om te probeer jaag 😊