Hier gaan ons!
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 16 °C
Hallo! My naam is Toast Coetzer, Weg-joernalis. Oor die volgende paar maande ry ek Alice Inggs van Kaapstad noordwaarts, rofweg op pad na die ewenaar: Zambië, Tanzanië, Rwanda en Uganda wag. Ons Czytaj więcej
Laatontbyt by Die Veldskoen-padstal
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Ek stop gereeld hier op pad binneland in. Behalwe vir goeie ontbyt en koffie verkoop hulle droë vrugte, fudge by die till, hanepoot...
Veldblomme langs die N1
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 19 °C
Moenie die Groot-Karoo vlak kyk nie: hier is ook baie veldblomme in die lente, veral as die reën op die regte tyd geval het.
Aalwyntjie anderkant Beaufort-Wes
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 22 °C
Langpad na Aberdeen
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ 🌙 24 °C
Wanneer begin jou reis werklik? Wanneer jy die voordeur agter jou toetrek? Wanneer jy die buitewyke van jou dorp agterlaat? Of wanneer die vryheid van die oop pad vlak in jou gemoed kom lê?
Gooi diesel, Graaff-Reinet
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ 🌙 19 °C
Tyd vir koffie ook. Nog so drie ure om te ry, in die donker. Eers Cradock toe, dan plaas toe - waar die eintlike pakwerk vir ons reis na die ewenaar in alle erns begin. (Kyk hoe mooi lyk ons Czytaj więcej
Die Fortuner is gepak
15 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ⛅ 18 °C
Eers moes ons daai klein sitplekkies in die kattebak loskry - gelukkig het Alice 'n Fortuner thread in Australië iewers raakgegoogle wat als stap vir stap verduidelik het. Met die sitplekke uit kon Czytaj więcej
Geel tulpe langs Gariepdam
16 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 16 °C
N1, Vrystaat
16 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ⛅ 20 °C
Kroonvaal Engen
16 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 20 °C
Jy weet jy's op die langpad wanneer jy 'n Wimpy-koffie in die hand het.
Sonsondergang in Gauteng
16 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 24 °C
Lyk bietjie soos die Okavango as jy jou oë (erg) skrefies trek... En dan kry ons gou iets by Woolworths.
Kuier by familie in Pienaarsrivier
17 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 17 °C
Steakbraai en toebroodjies vir die pad Francistown toe.
Biltong & leeus, Lephalale-distrik
17 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 22 °C
Oor die Limpopo - Botswana!
17 września 2016, Botswana ⋅ ☀️ 33 °C
Sonsondergang in Francistown
17 września 2016, Botswana ⋅ ☀️ 32 °C
Woodlands-kampplek
17 września 2016, Botswana ⋅ 🌙 30 °C
Loshande die beste oornagplek rondom Francistown. Dis vol vanaand: Suid-Afrikaners wat vuur aansteek en potjie maak ("Sal jy vir ons 'n whiskey gooi?", vra een. "Het jy ys?" kom die antwoord) en Czytaj więcej
Nata: middelpunt van die wêreld
18 września 2016, Botswana ⋅ ⛅ 25 °C
In Nata gooi jy vol. In Nata kyk jy verlangend na die Wimpy. In Nata oorweeg jy roomys koop. In Nata besluit jy of jy wes wil draai Maun toe, of noord wil hou Kasane toe. Altwee is ver.
Naby Pandamatenga
18 września 2016, Botswana ⋅ ☀️ 32 °C
Reeds noord van Nata kan jy begin olifante sien, en ons eerstes kom naby Elephant Sands, 'n kampplek met 'n watergat, so die olifante drom dikwels daar saam. Verder sien ons kameelperde, en Czytaj więcej
Olifante langs die pad
18 września 2016, Botswana ⋅ ☀️ 31 °C
Laatmiddagstappie in Kasane
18 września 2016, Namibia ⋅ ☀️ 31 °C
Ons slaap die volgende twee aande by ons vriende van Pangolin Photo Safaris - hulle het 'n huis op die oewer van die Chobe, en wanneer jy hier laatmiddag met jou honde gaan stap is dit reg langs Czytaj więcej
Hello, Namibië!
20 września 2016, Namibia ⋅ ☀️ 32 °C
Tafel + Zambesi = Doodgelukkig
20 września 2016, Zambia ⋅ ⛅ 21 °C
Vanaand slaap ons by Caprivi Houseboat Safari Lodge digby Katima Mulilo. Môre: Zambië, en nog Zambesirivier.
Dagsê, Zambië!
21 września 2016, Zambia ⋅ ☀️ 32 °C
Ons is met min moeite (uur en 'n half, tops) deur die Wenela-Sesheke-grenspos. Daarna het ons in Sesheke gedraai vir geld trek (tyd vir kwacha in die beursie), sim-kaarte koop - en 'n onverwagse Czytaj więcej
Kabula Lodge, Zambesirivier
21 września 2016, Zambia ⋅ ☀️ 31 °C
R115 vir kampering - gras onder die voete, groot bome én vriendelike diens.
Zambesirivier, naby Sioma
22 września 2016, Zambia ⋅ ☀️ 32 °C
Hier moes jy altyd met 'n pont oor die rivier; deesdae is hier 'n nuwe brug. Tjoef-tjaf.





















































Len van HeerdenNice...geniet dit. Lekker wiele en lekker company!
WegTydskrifDankie, Len!
Good to see you both again! What a wonderful journey you have embarked on. Look forward to keeping track of your trip.🐘🐘