Klein Akkerdraai
2023年10月27日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 16 °COppad na Agulhas
Oppad na Agulhas
Brunch. Bekend vir cold pressed vars appelsap en hul pasteie. Reen nou! Ek was las hier in 2014 voor dit in Mei 2014 afgebrand het. Toe was dit net so rowwe hout shack
Indiese Oseaan
Wind storm sterk met vlae tot 68 km/h. Ek het met die 1 km boardwalk tot by die mees suidelike punt van Afrika kontinent geloop en terug
Swem strandjie. Natuurlike getypoel. Daar is die mooiste spoelklippe - koeëlrond en ander ovaal skywe
旅行者 Such a magic looking place