Vergeet
24. Februar 2017 in Thailand ⋅ ⛅ 30 °CEk vergeet graag goedjies op plekkies, maar daar is 'n merkwaardige mysteriese manier hoe ek en my besittings weer herenig word. Ek is gelukkig soos dit, dit breek vir Roedolf want hy verloor nie goedWeiterlesen
Sonja Gouws Eish moenie sulke diens in Afrika verwag nie!