Lui lekker by die see
22 janvier 2023, Indonésie ⋅ 🌧 28 °C
Vanoggend het ons lekker laat gelê (10am) te danke aan sondigte gordyne. (Die son het wel so lekker geskyn en ons was so klein bietjie spyt)
Corné moes kort na sy ontwaking, sy lock-picking skillsEn savoir plus
Voyageur klink te lekker!!
Voyageur Sjoe nig,jy beskryf jul vakansie so mooi.!Jy het 'n talent met woorde.Voel asof ek daar is.Kan nie wag om die volgende hoofstuk van jul avontuur te sien en lees nie.
Voyageur dankie nig, Corné is eintlik altyd die skrywer, maar hy dwing my om my skryf vaardighede te verbeter