Lui lekker by die see
2023年1月22日, インドネシア ⋅ 🌧 28 °C
Vanoggend het ons lekker laat gelê (10am) te danke aan sondigte gordyne. (Die son het wel so lekker geskyn en ons was so klein bietjie spyt)
Corné moes kort na sy ontwaking, sy lock-picking skillsもっと詳しく
旅行者 klink te lekker!!
旅行者 Sjoe nig,jy beskryf jul vakansie so mooi.!Jy het 'n talent met woorde.Voel asof ek daar is.Kan nie wag om die volgende hoofstuk van jul avontuur te sien en lees nie.
旅行者 dankie nig, Corné is eintlik altyd die skrywer, maar hy dwing my om my skryf vaardighede te verbeter