Uiteindelik in Jeju
23 sierpnia 2019, Korea Południowa ⋅ ⛅ 27 °CVan Incheon af vat ek die trein Gimpo lughawe toe (dankie Wilna vir al die touwys maak in 2016, al was dit bietjie verroes het ek darem weer die treine uitgefigure). By Gimpo kry ek toe amper dadelik Czytaj więcej
Podróżnik Baie lekker en interresant . Geniet en stuur groete