Eerste strand besoek
September 15, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerRead more
Traveler Vroeg oggend uitsig van ons stoep
Traveler Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan