Eerste strand besoek
15. September 2023 in Spanien ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerWeiterlesen
Reisender Vroeg oggend uitsig van ons stoep
Reisender Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan