Eerste strand besoek
15 de septiembre de 2023, España ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerLeer más
Viajero Vroeg oggend uitsig van ons stoep
Viajero Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan