Eerste strand besoek
15 settembre 2023, Spagna ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerLeggi altro
Viaggiatore Vroeg oggend uitsig van ons stoep
Viaggiatore Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan