Eerste strand besoek
2023年9月15日, スペイン ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerもっと詳しく
旅行者 Vroeg oggend uitsig van ons stoep
旅行者 Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan