Eerste strand besoek
15 сентября 2023 г., Испания ⋅ ☁️ 25 °COns eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakkerЧитать далее
Путешественник Vroeg oggend uitsig van ons stoep
Путешественник Lourens se eerste keer by die see, en hy hou baie daarvan