Dag 21 - Boesmanland
2017年11月21日, 南アフリカ ⋅ 🌧 8 °CDie dag begin met stuifreën en koue op Pedroskloof buite Kamieskroon. Ons ry agterpad oor Gamoep, en op Dabeep sien ons hoe Boesmanland-boere ontvangs neem van droogtehulp uit Hartswater se wêreld.もっと詳しく