Capilano hangbrug
29 de dezembro de 2022, Canadá ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLeia mais
Viajante Dit lyk magic, Sarie!!!
Viajante Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Viajante Wow!!! dis so bitter mooi♥️