O Pedrouzo to Santiago de Compostela
29 Mayıs 2022, Ispanya ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenOkumaya devam et
Gezgin Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Gezgin Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Gezgin Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Gezgin So bly jy het dit ook gedoen