Kroonvaal
September 24, 2016 in South Africa ⋅ ⛅ 18 °CTyd vir ’n Big W Breakfast!
Tyd vir ’n Big W Breakfast!
By Winburg in die Vrystaat staan óók ’n Voortrekkermonument.
Wens ons het nou tjoppies en wors om hier by die dam te braai. Mooi uitsigte!
Tyd vir bene rek en boeretroos
Richmond Books is ’n sonderlinge vonds.
’n Lekker aarbeimelkskommel by Kokkedoor Tessie se Nessie op Beaufort-Wes.
Byna in Beaufort!
Op die Monopoly-bord van roadtrips, is Prins Albertweg skynbaar daardie kaartjie wat lees "Moenie by begin verbygaan nie, moenie R10 invorder nie..." Ons is duidelik by omdraai verby :)
Ek het in die Paarl grootgeword en toe die Hugenote-tonnel in 1986/7 klaargebou is, was dit vir ons die wonderlikste iets om op ’n Sondagnamiddag - sommer net vir die snaaksigheid - heen en weerRead more
Hier by die Winelands 1-Stop se Wimpy