Ready !
14. april 2023, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 30 °CDie plaasbakkie is met moeite gewas en reg vir die (teer)pad
Die plaasbakkie is met moeite gewas en reg vir die (teer)pad
640km vir die dag! Stop vir n vinnige foto in Zeerust by Oupa Bertus en Ouma Esther se huis.
Deur die Bots grens met zero moeite en inspeksie. Die Hilux kon netsowel gesteel gewees het ...
1e aandLes mer
Ons ry vandag vroeg en die pad is baie reguit en vervelig. Slegs donkies en maer koeie en een perd. Op Kang sien ons darem hoe André "Amarok" de Villiers sy bakkie se seiltjie met handskoene toemaakLes mer
Weer 'n dag van reguit paaie. Windhoek sien ons vir die eerste keer maar dis net 'n vinnige deurry, te veel 'stad' vir my. Usakos het darem koue bier in voorraad.
Onbepland wink Spitzkoppe ons naderLes mer
Nice rym seker met rede amper met overpriced. Die uitsig is perfek maar die duur kos maar so so. Gelukkig het ons 5 jaar gelede nie 10 mense en 20 kinders hier probeer versadig kry nie.
Maanlandskap en Goanikontes kry n vinnige besoek vandag. Verder is dit sonplaas surveys en Jaco wat kyk hoe lank hy n P kan knyp.
As jy op Spitzkoppe se kruin wil staan sonder om n sonplaas te sien,Les mer
Vandag was n rondry dag met 'n vroeë ontbyt van olierige snoek en bier in Hentiesbaai
Waar begin ek. Die supersize sinkplaat pad, die oorverdowende stilte, die kleinste Lichen plantjie of die 2000 jaar oue Welwichia wat maak dat ek uit respek eerder my gekoude chappie op die Hilux seLes mer