Capilano hangbrug
29 de diciembre de 2022, Canadá ⋅ 🌧 5 °CNog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieLeer más
Viajero Dit lyk magic, Sarie!!!
Viajero Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
Viajero Wow!!! dis so bitter mooi♥️