O Pedrouzo to Santiago de Compostela
29 mai 2022, Espagne ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenEn savoir plus
Voyageur Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Voyageur Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Voyageur Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Voyageur So bly jy het dit ook gedoen