O Pedrouzo to Santiago de Compostela
29 maj 2022, Spanien ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenLäs mer
Resenär Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Resenär Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Resenär Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Resenär So bly jy het dit ook gedoen