Chena hotsprings
5 janvier 2023, États Unis ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!En savoir plus
Voyageur Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️