Chena hotsprings
5 gennaio 2023, Stati Uniti ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Leggi altro
Viaggiatore Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️