Chena hotsprings
2023年1月5日, アメリカ ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!もっと詳しく
旅行者 Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️