Chena hotsprings
5 Januari 2023, Amerika Syarikat ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Baca lagi
Pengembara Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️