Chena hotsprings
5 januari 2023, Verenigde Staten ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Meer informatie
Reiziger Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️