Chena hotsprings
5 Ocak 2023, Amerika Birleşik Devletleri ⋅ ⛅ -13 °CNa ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Okumaya devam et
Gezgin Wow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️