GOEIE NUUS! Stap volgende keer saam
27. September 2023 in Spanien ⋅ ☁️ 21 °CVolgende jaar is daar nog ‘n kans om hierdie roete op die Camino saam met Netwerk24 te kom stap. Hier is al die besonderhede:Weiterlesen
Volgende jaar is daar nog ‘n kans om hierdie roete op die Camino saam met Netwerk24 te kom stap. Hier is al die besonderhede:Weiterlesen
Opgewonde! Die eerste Netwerk24-Caminotoer trek weg vanaf Madrid-lughawe na Astorga waar ons môre begin stap.
_Buenos días!_ 8h vanoggend begin ons as ‘n groep met ‘n matige stapdag. ‘n Geleidelike opdraand heel dag, ‘n afstand van 20 km na Rabanal del Camino. Totsiens Astorga!
Veilig hier ná dag 1 se 20 km! Bene lekker moeg, maar ‘n goeie begin. 💪 Rabanal is ‘n pragtige dorpie! Vanaand woon ons die dreunsang van die Benediktynse monnike by en sluit ‘n spesiale dagWeiterlesen
Dag 2: 16 km lê voor! Vandag se afstand is korter as gister, maar ons begin met ‘n steil klim. Op die hoogste punt van die Monte Irago berge (1 515 m), los ons ‘n klippie by die Cruz de Ferro.Weiterlesen
Eerste koffie-stop vir dag 2 ná ‘n lekker stywe bult!
Dag 2 is agter die blad. Dit het afgeskop met ‘n stewige steilte so met sonop. Elkeen het ‘n spesiale klippie op die Cruz de Ferro-ysterkruis agtergelaat. Die steilte af na die ou dorpie, ElWeiterlesen
Die 16 km-roete vandag is meestal afdraand na die stad Ponferrada. Stadig stap oor die klippertjies! 🥾 Langs die pad sal ons uitkyk vir die Hermitage of San Sebastian & San Fabian (Riego deWeiterlesen
Die pragtige dorpie Molinaseca. Tyd vir koffie! Die afdraande vanoggend was ‘n koel kronkelpad deur die berge. Rustige konsentrasie oor die los klippertjies en genoeg tyd vir diep asemhaal. Lieflik.