Dag 9: Portomarin na Palas de Rei
October 11, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 22 °CVroegdag groet ons Portomarin. Vandag se Camino klim weer vir die eerste helfte van die roete. Daarna is dit meer geleidelik. Vanaand se bestemming lê 24 km verder - Palas de Rei. Die pad sover …