Dag 9: Portomarin na Palas de Rei
11. lokakuuta 2023, Espanja ⋅ ☁️ 22 °CVroegdag groet ons Portomarin. Vandag se Camino klim weer vir die eerste helfte van die roete. Daarna is dit meer geleidelik. Vanaand se bestemming lê 24 km verder - Palas de Rei. Die pad sover …