• OBRichard
  • Conrad Richard
  • OBRichard
  • Conrad Richard

RWC Japan リチャード

October 2019. Pa en seun toer na Japan RWC. 2x kwarteind wedstryde van pool B. Verblyf in Tokyo en Kyoto. Читать далее
  • Начало поездки
    16 октября 2019 г.
  • Izakaya Food Tour in Shinjuku

    18 октября 2019 г., Япония ⋅ ☁️ 15 °C

    Ons was vanaand op die kos experience. Baie goed aangebied en deur en deur die moeite werd. Dinge geëet en drink wat ek nooit self sou probeer het nie.

    Het baie van die uitstappie gehou, maar die sake kan hulle maar hou. Die gunsteling was Tatsuta age. Dis hulle fried chicken wat in soja sous gesit word vir 'n dag.

    What we'll do

    We will explore the greater part of Shinjuku, the busiest area in Tokyo to show you popular spots as well as hidden gems. We'll have a couple of bites during the city walk. We'll then head to two izakaya restaurants that are popular among the locals. Places we visit range from modern to traditional, and if you are looking to try just ramen and sushi, this might not be the right one for you. Throughout the evening, we’ll taste different Japanese foods and drinks, learn about our pub food culture and history, and spend time with other foodies.

    Yuma

    Hi Conrad and Bernard,

    Thank you for joining my food tour experience. I had fun showing you guys around Shinjuku. I hope you guys enjoyed the tour as well. Here is the list of the places visited: 1.Garakuta for Yakitori (Grilled Chicken Skewers) Authentic Japanese chicken dish course & Japanese tapas style. Address: 7 Chome-9-5 Nishishinjuku, Shinjuku, Tokyo 2.Buchiumaya for Okonomiyaki (Japanese pancake) One of the best Okonomiyaki places in town. The owner-chef, Mr. Takao has been making okonomiyaki for 15 years. Address: 7 Chome-22-34 Nishishinjuku, Shinjuku, Tokyo 3.Niimura Tonkatsu (Grilled Pork Loin) Since 1961, they have been serving Tonkatsu to all kinds of people (locals, businessmen, and even host & hostesses working in Kabukicho). They deep fry the pork and then grill it in the oven to make it extra crispy and less oily. Address: 1-23-10 Kabukicho Shinjuku Tokyo 4. Oiwake Dango Traditional Japanese sweets shop open since 1945. Address: 1-1-2 Nishishinjuku Shinjuku Tokyo 5. Chano Ikedaya for Matcha (Green Tea) Specialty Green Tea Store since 1945. One of the best real matcha ice cream in town. Address: 1 Chome−1 Nishishinjuku Shinjuku Tokyo. Part of Odakyu Ace Let me know if you have any questions, otherwise enjoy the rest of your trip!

    Best, Giulia
    Читать далее

  • Ete na die game

    19 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 19 °C

    Na die wedstryd is dit tyd om te eet. Ons gaan na "Memory lane" toe, n baie klein straat met klomp yakitori restaurante. So paar jaar terug het dit bekend gestaan as "piss alley". Die restaurante is baie klein en vat ongeveer 10 mense op n slag. Ons bestel chicken skewers en drink bier by die eerste plek n bier. Daarna loop ons 300m verder en kry my nuutste gunsteling Japanese kos; Tatsuta-Age, (Japanese fried chicken.) Dit word gedrink saam n Highball met coke en suurlemoen. Toe ons 23:30 terugstap huis toe, is die strate nog propvol.Читать далее

  • Weird Japan

    20 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 23 °C

    Vandag na Akihabara toe. Dit is n gadget, comicbook en anime plek met baie elektronise winkels. Daar was n tou van mense, nee mans, wat tou staan letterlik om die blok om een of ander anime karakter te koop op iets wat lyk soos n groot sleutelhouer. Horlosie industrie is massive.

    Japanese is seker baie is lief vir hulle kinders, want hier word groot geld skandeer. TV karakters en alles wat daarmee saamgaan, beslaan meeste van die vloer spasie in hierdie winkels.
    Klein Japanese is cute, ons het wel een gesien wat tantrum gooi oor speelgoed.
    Читать далее

  • South Africa vs The Rest of the World

    20 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 22 °C

    In die Tokyo stadion, wag vir wedstryd om te begin. Waar ons sit, is die groen truie maar min! 1 uur om te gaan. Ek moet dalk gou Nkozi se woorde verfris, anders maar wag tot "Uit die blou... "

    Die wedstryd eindig op 'n high, maar Conrad moes maar met die manne praat. Gelukkig verstaan die Japanese nie Sterk Afrikaans nie.

    Die ou klomp was so ordentlik, wens ons geluk en skud formeel hand na die tyd. Een het glad vir Conrad gevra om saam met hom selfie te neem.

    In die video groet die Japanese werkers ons terwyl ons uitstap na die wedstryd. Groot smiles en high fives all around!

    NS - Conrad:

    Hierdie Japanese... Baie lang tou vir badkamer gedurende wedstryd, n Japanees kom druk voor my in, ek bly maar stil, hy besef wat hy gedoen het toe iemand verby loop en die einde van die tou soek. Die Japanees, nadat hy al vir 1min voor my staan, draai om en loop na einde van die tou!

    NS NS

    Op die trein na die wedstryd staan n Japanees langs my met sy rooi en wit trui aan. Hy kyk die FRA v WAL game op sy tablet en ons bond oor rugby. Ek vra hom paar vrae, hy vertel my hy ondersteun eintlik RSA maar moet vandag JPN skree. Ek sê ek verstaan en my gevoelens is nie seergemaak nie. Hy haal toe sy RSA trui uit sy rugsak en sê hy het dit saamgebring vir as hy moet change!
    Читать далее

  • Verjaardag Ete

    20 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 20 °C

    Om my verjaardag af te sluit na die rugby, het Conrad my bederf, met 'n Japanese braai. In die restaurant bring hulle die vleis en jy braai self op die kole in die middel van die tafel.
    Hier braai mens nie wors en vleis nie, maar Wagyu!

    Dit was baie lekker en spesiaal! Tiek al die bokse wat ek kon vandag. Ons sluk die Wagyu af met Highball. (Japanese whiskey en soda)
    Читать далее

  • Tokyo Fishmarket

    21 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 20 °C

    Tokyo se groot vismark. Ons is deel van 'n groep van agt mense wat 'n mark toer meemaak. Daar 100e winkels hier met vis en enige ander produkte wat saam met die vis gebruik word om kos te maak. Baie van die kos is vreemd vir ons en die smaak is nie altyd 'n aangename ervaring nie.Читать далее

  • Interactive Art Museum

    21 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 20 °C

    Teamlab Planets is 'n interaktiewe kuns uitstalling. Besoekers loop van vertrek tot vertrek met verskillende ervarings.
    Die interesantste vir my was die vertrek waarin mens kniediep in water loop. Visse en plante word in die water projekteer en lyk of hulle werklik rondom jou swem. Hierdie visse en plante reageer dan op mekaar en mense. Het so aan die kinders gedink wat hier groot pret sou hê.
    Conrad het die eerste vertrek die snaaksste gevind. Hier loop, kruip of lê mens op groot sagte sakke, waarin jy met elke tree omtrent 'n meter wegsak. Daar was 'n Suid Afrikaner, nogal, wat nie sy bene hoog genoeg kon optel nie en ons het dit baie snaaks gevind. Hy het gerol-kruip maar nie gevorder nie. Later was hy so moeg, hy het net daar bly lê en rus.
    Читать далее

  • Shinkansen na Kyoto

    22 октября 2019 г., Япония ⋅ 🌧 15 °C

    Op pad van Tokyo na Kyoto. Shinkansen beteken hoë spoed trein. Dis vandag publieke vakansiedag wat dit makliker maak om te beweeg, veral met tasse.

    Punctuality

    The Shinkansen is very reliable thanks to several factors, including its near-total separation from slower traffic. In 2016, JR Central reported that the Shinkansen's average delay from schedule per train was 24 seconds. This includes delays due to uncontrollable causes, such as natural disasters. The record, in 1997, was 18 seconds.

    Tohoku Shinkansen

    E5 series trains, capable of up to 320 km/h (200 mph) (initially limited to 300 km/h), were introduced on the Tōhoku Shinkansen in March 2011.
    Читать далее

  • Gion Night walk

    22 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 21 °C

    Begeleide toer deur ouer gedeelte van Kyoto. Die toerleier het verduidelik hoe die Geisha strukture werk.
    Klink vir my of dit veral 'n opsie is vir mense wat nie kan bekostig dat hulle kinders studeer nie. Net ongeveer 30% voltooi die 6 jaar opleiding wat op die ouderdom van 15 jaar begin. Blykbaar is daar geen konneksie met prostitusie nie. Dit is 'n totaal aparte industrie.

    A young woman's first step toward becoming a geisha is to apply and be accepted into an okiya, a geisha house owned by the woman who will pay for her training. This woman is the okami or okasan. Okasan is Japanese for "mother."
    Training to be a geisha takes about as long as it takes to train to be a doctor. Typically, a young woman spends about six years studying the arts of music, dance, tea ceremony, language and hostessing. During this time, and sometimes throughout her career as a geisha, she lives in the okiya, which is something like a boarding house for geisha and geisha-trainees. The okiya is a big part of a geisha's life -- the women in the okiya are her geisha family, and the okasan manages her career. A geisha pays a percentage of her earnings to maintain the house and support the people living there who are not working geisha, including apprentice geisha, retired geisha and house maids.
    Читать далее

  • Kinkakuji Tempel

    24 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 18 °C

    Laaste dag in Kyoto en ons gaan na die Kinkakuji Tempel toe. Die boonste twee vloere is met goud plate gebou. Dit is baie indrukwekkend en blykbaar nog beter as die son skyn.

    Kinkakuji (金閣寺, Golden Pavilion) is a Zen temple in northern Kyoto whose top two floors are completely covered in gold leaf. Formally known as Rokuonji, the temple was the retirement villa of the shogun Ashikaga Yoshimitsu, and according to his will it became a Zen temple of the Rinzai sect after his death in 1408. Kinkakuji was the inspiration for the similarly named Ginkakuji (Silver Pavilion), built by Yoshimitsu's grandson, Ashikaga Yoshimasa, on the other side of the city a few decades later.Читать далее

  • Fluit Fluit ons storie is uit.

    24 октября 2019 г., Япония ⋅ ⛅ 17 °C

    Skielik is die einde hier. Dink nie ons kon enige iets ekstra ingepak het in die program nie. Dit was baie lekker en ek het so baie nuwe ervarings gehad. Japan is die definisie van 'n ander wêreld.

    Ons treat onsself weer met Wagyu ete! Dit is nou regte bederf kos en gepaste afsluiting vir ons besoek.

    More vroeg begin die lang reis huistoe.
    Читать далее