Dag 34 - Merweville
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/za.png)
Dit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerLæs mere
Dit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerLæs mere
Wie was al in Vanwyksvlei? Min mense. Tog is dit die middelpunt van die wêreld, en die Springbokoog-rotsgravures (noord van die dorp) die magiese spil waarom als draai. Tannie Rina van Wyk neem onsLæs mere
Weg-medewerker Willem van der Berg sluit aan by Toast en Erns in Carnarvon. Hulle eet lamsvleispizza by Lord's Kitchen, gesels windpomp by oom Leon Swanepoel (Erns probeer windpompklim...) en word danLæs mere
In Williston dans die Amandelboomtrappers die riel dat die stof so staan, Elmarie en Pieter Naudé van die Williston Mall hou vir Toast en Erns besig, Koeks die brak sit soos 'n meerkat, die WoelpoelLæs mere
Link to a picture of the Swiss Rohrbachstein
https://www.hikr.org/gallery/photo189200.html
By Hein, Susan en Wally Lange se Tankwa Padstal haak ons vas. "Dis méér as net 'n padstal," vertel Hein. Hierdie is 'n plek wat die wyer Tankwa-gemeenskap help saamsnoer, een mens op 'n slag.Læs mere
The Padstal we expected to get could drin was closed 😞
By Gannaga Lodge kry ons n halwe koffie voor die krag afgaan. Gratis!
Ontmoet n jong swart boer wat die mooiste afrikaans praat.
"Wats jou naam" , vra ek.
Riaan Cruywagen is die antwoord. "Want dieLæs mere
The home of the largest radio telescope in the world and also the coldest recorded place in South Africa.
The stars, they said, are incredible at night. Uhm... my view at 9pm tonight 😂. StormLæs mere
Passed through Merweville on our way to Karoo National Park.
A quaint little town in the middle of nowhere. Beautifully painted houses and of course the biggest building in town was the church.
Du kender måske også dette sted med følgende navne:
Karoo Hoogland