Dag 34 - Merweville
February 18, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 18 °CDit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerRead more