Dag 34 - Merweville
18 de febrero de 2017, Sudáfrica ⋅ ⛅ 18 °CDit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerLeer más