Dag 34 - Merweville
18 февраля 2017 г., Южная Африка ⋅ ⛅ 18 °CDit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerЧитать далее