O Pedrouzo to Santiago de Compostela
29 mei 2022, Spanje ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenMeer informatie
Reiziger Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Reiziger Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Reiziger Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Reiziger So bly jy het dit ook gedoen