Dag 10 - Prins Albert
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/za.png)
Buite die dorp dié kant toe, en daai kant toe, van Weltevrede-vyeplaas na Blaauwkrantz-bokplaas. Die mense wat hier lewens uitkap, of dit nou in die boorde of skaapkrale is, verryk ons met hulMeer informatie
Buite die dorp dié kant toe, en daai kant toe, van Weltevrede-vyeplaas na Blaauwkrantz-bokplaas. Die mense wat hier lewens uitkap, of dit nou in die boorde of skaapkrale is, verryk ons met hulMeer informatie
Rietbron is 'n planmaakplek, waar die ou Poskantoor die Koskantoor ('n winkeltjie waar jy appelkooslekkers kan koop en vir Cheeky die brakkie kan ontmoet) word, en die ou aanklagkantoor en hofsaalMeer informatie
Ons ry van Rietbron na Willowmore, stuur daarvandaan Baviaanskloof toe, en slaap in 'n grotkamer by Makkedaat-grotte, waar tannie Henriette en oom Boetie Terblanché die gasvryheid uitdeel soos reën.Meer informatie
Op 'n Saterdagaand in Steytlerville, by die Karroo Theatrical Hotel, vaar jy 'n ander wêreld binne. Mark en Jacques se show begin effens later as gewoonlik (danksy 'n Eskom boggerop), maar hou al dieMeer informatie
Sondag en langpad: 200 km grondpad van Steytlerville na Mount Stewart, dan iets vir die kies by Die Ark in Jansenville, noorsdorings verby na Pearston, op in die groen Swaershoek, af met die pasMeer informatie
Die Weg Agterpaaie-span kuier in Cradock, Toast Coetzer se tuisdorp. Skrywer Etienne van Heerden gesels Karoolandskap, Toast en Erns leer deurgetrapte drumpels waardeer. In die middedorp verkoopMeer informatie
Die Weg Agterpaaie-span ontmoet Karoo-joernaliste Chris Marais en Julienne du Toit in die Cradock-begraafplaas waar die stil stories van grafstene ontsluit word (slegte nuus: Harry Potter is oorle).Meer informatie
Erns en Toast speel krieket by Prior Grange, suid van Springfontein waar Springfontein en Trompsburg mekaar takel in 'n 20-boulbeurtstryd. Die lopies vloei en die sesse reën neer tussen die miershopeMeer informatie
Op Gelykfontein gesels ons Ngunibeeste en resiesperde (en reën, en reënboë) met oom Schalk van der Walt, terwyl sy dogter Marené later die aand ons trakteer op 'n vyfstermaaltyd by Morning GloryMeer informatie
Dis tyd vir rustig raak en ernstig stoepsit by Antony en Margie Osler se plaas Poplar Grove, waar die katte om jou enkels krul en die skaaphonde gewillig gegooide stokke gaan haal. Dit reën byna 'nMeer informatie