Romoos
May 18 in Switzerland ⋅ ⛅ 13 °CIewers onbekends... Ek het 'n gitaar vir goedkoop hier by iemand kom haal; beslis dit werd.
Iewers onbekends... Ek het 'n gitaar vir goedkoop hier by iemand kom haal; beslis dit werd.
Dis eenvoudig so... Ek sien 'n berg, ek wil hom klim...
Hier tref ons die bekende Château de Chillon aan, asook die huis waarin President Paul Kruger oorlede is in Clarens.
Grootstad... treinstasie massief. Hier langs die "strand" is dit baie rustiger.
Noord van Sion op teen die helling en verby Savièse, is 'n besondere "Bisse". Na 'n heerlike staptog daarheen met pragtige uitsigte, is die Bisse wel gesluit en kan ek nie die roete voltooi nie...
Die verkenningstog begin...
Om middernag op Genéve lughawe geland, ingeklok, tasse gekry en my Switserse tannie het my daar ingewag. Weens verskriklike storm reën het ons gesukkel om Dubai lughawe te verlaat en is die vlug metRead more