Montreux
7 мая, Швейцария ⋅ 🌧 11 °CHier tref ons die bekende Château de Chillon aan, asook die huis waarin President Paul Kruger oorlede is in Clarens.
Hier tref ons die bekende Château de Chillon aan, asook die huis waarin President Paul Kruger oorlede is in Clarens.
Grootstad... treinstasie massief. Hier langs die "strand" is dit baie rustiger.
Noord van Sion op teen die helling en verby Savièse, is 'n besondere "Bisse". Na 'n heerlike staptog daarheen met pragtige uitsigte, is die Bisse wel gesluit en kan ek nie die roete voltooi nie...
Die verkenningstog begin...
Om middernag op Genéve lughawe geland, ingeklok, tasse gekry en my Switserse tannie het my daar ingewag. Weens verskriklike storm reën het ons gesukkel om Dubai lughawe te verlaat en is die vlug metЧитать далее
Geland op Dubai waar ek gaan oorklim op my volgende vlug. Weens die reënerige en bewolkte weer het ons 'n uur langer rondom die lughawe gesirkel voordat dit oop genoeg was vir die vlieënier om teЧитать далее
Eerste maal op 'n vliegtuig; laat die avontuur begin...