Aspire Lounge
October 16, 2019 in South Africa ⋅ 🌙 23 °C
Die toer het begin! Het besluit om met 'n Gin te begin.
Seated for Singapore
October 16, 2019 in South Africa ⋅ 🌙 21 °C
Dis mos hoe mens moet vlieg. Weet nie hoe ek weer agter in die vliegtuig gaan regkom nie.
Ek kon plat lê en slaap. Bed is bietjie hard, maar doen die ding.
Singapore airlines se personeel is baieRead more
Lounge - Aspire lounge
October 16, 2019 in South Africa ⋅ ⛅ 26 °C
Kampai!!
Silver Kris Lounge
October 17, 2019 in Singapore ⋅ ⛅ 29 °C
Veilig in Singapore na 11 uur vlug. Goeie fasiliteite hier. Al die skoonmakers in die lounge lyk of hulle van die plaaslike huis herfsblaar af kom. Loop met klein trollies en maak leë borde ensRead more
Tokyo 101
October 18, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 17 °C
Lekker laat geslaap, breakfast gemis. Begin explore om ons te oriënteer in Tokyo. Maar eers kos kry.
Probeer Sarabeths by die stasie. Loop nie sommer hier in nie, moet wag vir sitplek! Mense in youRead more
Izakaya Food Tour in Shinjuku
October 18, 2019 in Japan ⋅ ☁️ 15 °C
Ons was vanaand op die kos experience. Baie goed aangebied en deur en deur die moeite werd. Dinge geëet en drink wat ek nooit self sou probeer het nie.
Het baie van die uitstappie gehou, maar dieRead more
Naglewe in Shinjuku
October 18, 2019 in Japan ⋅ ☁️ 15 °C
Hierdie stad lewe! Die hoeveelheid mense op straat is ongelooflik. Akkommodasie is baie klein, wat maak dat hulle van eetplek tot eetplek kuier na werk.
Vlymskerp
October 19, 2019 in Japan ⋅ 🌧 18 °C
Het vandag gaan messe koop. Treine het so bietjie konsentrasie nodig gehad, maar ons het reggekom.
Eindig oggend met baie lekker vark porsie.
NZ vs Ireland QF
October 19, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Vertrek vroeg, spesiale treine vir die wedstryd werk lekker. Is sommer vroeg in ons sitplekke.
Die atmosfeer vir die wedstryd was amazing. Ten minste het die Iere baie gees. Ongelukkig het dit nieRead more
Ete na die game
October 19, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 19 °C
Na die wedstryd is dit tyd om te eet. Ons gaan na "Memory lane" toe, n baie klein straat met klomp yakitori restaurante. So paar jaar terug het dit bekend gestaan as "piss alley". Die restaurante isRead more
Videos van ons eerste wedstryd NZ v IRE
October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 21 °C
Lyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.
Weird Japan
October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 23 °C
Vandag na Akihabara toe. Dit is n gadget, comicbook en anime plek met baie elektronise winkels. Daar was n tou van mense, nee mans, wat tou staan letterlik om die blok om een of ander anime karakterRead more
South Africa vs The Rest of the World
October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 22 °C
In die Tokyo stadion, wag vir wedstryd om te begin. Waar ons sit, is die groen truie maar min! 1 uur om te gaan. Ek moet dalk gou Nkozi se woorde verfris, anders maar wag tot "Uit die blou... "
DieRead more
Verjaardag Ete
October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Om my verjaardag af te sluit na die rugby, het Conrad my bederf, met 'n Japanese braai. In die restaurant bring hulle die vleis en jy braai self op die kole in die middel van die tafel.
Hier braaiRead more
Tokyo Fishmarket
October 21, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Tokyo se groot vismark. Ons is deel van 'n groep van agt mense wat 'n mark toer meemaak. Daar 100e winkels hier met vis en enige ander produkte wat saam met die vis gebruik word om kos te maak. BaieRead more
Interactive Art Museum
October 21, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Teamlab Planets is 'n interaktiewe kuns uitstalling. Besoekers loop van vertrek tot vertrek met verskillende ervarings.
Die interesantste vir my was die vertrek waarin mens kniediep in water loop.Read more
Shibuya Crossing
October 21, 2019 in Japan ⋅ ☁️ 17 °C
Hierdie kruising is by 'n baie besige stasie waar verskillende trein dienste aansluit. Daar word bereken dat tot so veel as 3000 mense kan kruis as die verkeerslig rooi word vir die voertuie.
Lyk virRead more
Shinkansen na Kyoto
October 22, 2019 in Japan ⋅ 🌧 15 °C
Op pad van Tokyo na Kyoto. Shinkansen beteken hoë spoed trein. Dis vandag publieke vakansiedag wat dit makliker maak om te beweeg, veral met tasse.
Punctuality
The Shinkansen is very reliableRead more
Nishiki Market Kyoto
October 22, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 22 °C
Baie interessante mall (market) met iets van alles. Ons besluit maar op 'n middagete wat bestaan uit 'n warm broodjie met roomys.
Gion Night walk
October 22, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 21 °C
Begeleide toer deur ouer gedeelte van Kyoto. Die toerleier het verduidelik hoe die Geisha strukture werk.
Klink vir my of dit veral 'n opsie is vir mense wat nie kan bekostig dat hulle kinders studeerRead more
Fushimi Inari-Taisha
October 23, 2019 in Japan ⋅ ☀️ 20 °C
Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Fushimi Inari-Taisha 2
October 23, 2019 in Japan ⋅ ☀️ 21 °C
Nog paar foto's van die Fushimi Inari-Taisha, plek van 10,000 Tori hekke. Oppad daarheen stap ons deur n bamboo forest.
Kinkakuji Tempel
October 24, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 18 °C
Laaste dag in Kyoto en ons gaan na die Kinkakuji Tempel toe. Die boonste twee vloere is met goud plate gebou. Dit is baie indrukwekkend en blykbaar nog beter as die son skyn.
Kinkakuji (金閣寺,Read more
Terug na Tokyo
October 24, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 19 °C
Vanaf Kyoto na Tokyo op Shinganseng
Fluit Fluit ons storie is uit.
October 24, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 17 °C
Skielik is die einde hier. Dink nie ons kon enige iets ekstra ingepak het in die program nie. Dit was baie lekker en ek het so baie nuwe ervarings gehad. Japan is die definisie van 'n anderRead more





























































































































































