O Pedrouzo to Santiago de Compostela
May 29, 2022 in Spain ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenRead more
Traveler Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Traveler Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Traveler Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Traveler So bly jy het dit ook gedoen