O Pedrouzo to Santiago de Compostela
29. toukokuuta 2022, Espanja ⋅ ⛅ 23 °C
22km - is teen 5:30am deur die pik donker woude vanuit O Pedrouzo. Mens se verbeelding is op hol maar gewaar ander entoesiastiese kop liggies rondom my.
Die doel van die vroeg begin is daarmee heenLue lisää
Matkaaja Awesome fotos Alta, ek gaan dit so mis 😢
Matkaaja Dankie vir jou aanmoediging, advies en ondersteuning die afgelope maand 🤗
Matkaaja Pragtig Alta!!! 🥰❤️🙌
Matkaaja So bly jy het dit ook gedoen