Ys visvang
7. januar 2023, Forente stater ⋅ ⛅ -18 °CByna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Les mer
Reisende Nou weet ons wie gaan vir ons visvang en braai hier by die huis😁geniet dit!