Laat ons in die pad val!
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/za.png)
Ek is Sophia van Taak, en oor die volgende paar dae ry ek en die fotograaf Sam Reinders van Kaapstad af al met die N1-snelweg langs tot in Gauteng. Die plan is om ’n slag af te trek by al daardieLes mer

Hier by die Winelands 1-Stop se Wimpy
Ek het in die Paarl grootgeword en toe die Hugenote-tonnel in 1986/7 klaargebou is, was dit vir ons die wonderlikste iets om op ’n Sondagnamiddag - sommer net vir die snaaksigheid - heen en weerLes mer
Op die Monopoly-bord van roadtrips, is Prins Albertweg skynbaar daardie kaartjie wat lees "Moenie by begin verbygaan nie, moenie R10 invorder nie..." Ons is duidelik by omdraai verby :)
Byna in Beaufort!
’n Lekker aarbeimelkskommel by Kokkedoor Tessie se Nessie op Beaufort-Wes.
Richmond Books is ’n sonderlinge vonds.
Tyd vir bene rek en boeretroos
Wens ons het nou tjoppies en wors om hier by die dam te braai. Mooi uitsigte!
By Winburg in die Vrystaat staan óók ’n Voortrekkermonument.