Dag 5 - Tsodilo na Ngepi
March 23, 2017 in Namibia ⋅ ⛅ 21 °CAlmal is vroeg op en na ontbyt neem gidse Boo Xuma en Thebe Sekora ons rond na Tsodilo se besonderse rotstekeninge. Tussendeur blom die ruie veld in die fynste blommetjies. Dis 'n goeie dag virRead more